Inligting vir Boere

By Vernon Hambrock · Jan 24, 2021
Inligting vir Boere picture

Plaasbestuurder.co.za staan Boere by om vakante poste in hulle Boerdery te vul met individue wat nie net oor die nodige kundigheid, kennis en bevoegdheid beskik wat verwag word nie, maar wat ook goed by die Boerdery se kultuur sal aanpas.

Personeel kan enige werkgewer se grootste bate of ergste frustrasie wees. Met ons unieke ondervinding en kundigheid in personeelwerwing en gemengde boerdery, sal Plaasbestuurder.co.za, deur ons deeglike werwingsproses, die beste moontlike kandidate vir Boere identifiseer.

Ons werwingsproses het die toets van tyd deurstaan en kan ons met vertroue ons kandidaat plasings vir drie maande waarborg.

As klein besigheid is ons oorhoofse kostes laag en poog ons om die lae kostevoordeel in ons fooie te reflekteer. Fooie is eers betaalbaar nadat die kandidaat aangestel is.

 

 

Plaasbestuurder.co.za assists farmers to fill vacancies with individuals that not only have the necessary skills set, experience and knowledge that is expected, but also to fit right in with the culture of the business.

Staff can be a blessing and a curse to any employer. With our experience and competence in recruitment and farming, we will find the best candidate for our client through our thorough recruitment process. 

Our recruitment process has stood the test of time and we are so confident in it that all our placements carry a three month guarantee. 

As a small business our overheads are low and we endeavour to reflect this in our placement fees. Our fees are only payable once a candidate has been employed.

Share on

Join our mailing list

Sign up and you will be the first to know the latest news, insider-only info, and more.

Click here to contact us on WhatsApp