Ons bestaande kliënt, 'n Kweekplaas in die Cullinan distrik in Gauteng, is opsoek na 'n ervare Admin persoon vir 'n tydelike pos wat moontlik 'n permanente aanstelling kan raak, en nooi ons individue wat 2 - 5 jaar ondervinding het om aansoek te doen.
Vereistes:
Bogenoemde vereistes gekoppel met goeie kommunikasievermoë, ingesteldheid op "detail" en 'n vriendelike persoonlikheid sien ons uit na jou aansoek.
Dienstydperk: 15 Augustus 2022 tot 15 November 2022
Aansoeke sluit: 30 Junie 2022
Markverwante salaris eie aan die bedryf word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar