Assistent Plaasbestuurder

Assistent Plaasbestuurder picture

Ons kliënt, 'n vooruitstrewende Boerdery in die Waterpoort distrik in Limpopo, is opsoek na 'n energieke individu vir hierdie opwindende pos.

Die ideale kandidaat is getroud/verloof, het 5+ jaar ondervinding in die Landboubedryf, is netjies, stiptelik en gedrewe wat vir homself/haarself 'n loopbaan in Landbou wil uittrap. 

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou leergierigheid en jou ambisie om suksesvol te groei in jou Loopbaan, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Ondersteun die Plaasbestuurder in die daaglikse operasionele bedrywighede
  • Handel take doeltreffend en netjies af
  • Effektiewe arbeidsbenutting
  • Lei deur en volg voorbeeld
  • Ander pligte soos deur die Plaasbestuurder verlang van tyd tot tyd.

Aansoeke sluit: 20 Desember 2021

Markverwante salaris en voordele eie aan die bedryf word aangebied.

Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar.

Share on

Join our mailing list

Sign up and you will be the first to know the latest news, insider-only info, and more.

Click here to contact us on WhatsApp