Ons kliënt, 'n dinamiese Boerdery in die Bethal distrik in Mpumalanga, is opsoek na 'n ervare, energieke en kundige Dieselwerktuigkundige om verantwoordelikheid te neem vir die diensbaarheid van die Boerdery se Plaasvoertuie, -implemente en -werktuie.
Die ideale kandidaat is 'n gekwalifiseerde Dieselwerktuigkundige (vereiste) met meer as 5 jaar meganiese- (Diesel) sowel as algemene-instandhouding agtergrond van plaasvoertuie, -werktuie en -implemente.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk, jou vermoë om onafhanklik te funksioneer en op jou voete te kan dink, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 17 Februarie 2025
Mededingende salaris eie aan die bedryf, gratis behuising, en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar