Ons kliënt, 'n dinamiese Landbou Maatskappy met belange in 'n Myn in die Alexanderbaai distrik aan die Weskus, is opsoek na 'n ervare, energieke en kundige Dieselwerktuigkundige om verantwoordelikheid te neem vir die diensbaarheid van die Myn se toerusting en voertuie.
Die ideale kandidaat is 'n gekwalifiseerde Dieselwerktuigkundige (aanbeveel) met meer as 5 jaar meganiese- (Diesel) sowel as algemene-instandhouding agtergrond van Grondverskuiwings- en Myntoerusting.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk, jou vermoë om onafhanklik te funksioneer en op jou voete te kan dink, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: Sou gou as moontlik
Aansoeke sluit: 31 Desember 2024
Mededingende salaris eie aan die bedryf, behuising, en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar