Kantoor- en Bemarkingsbestuurder

Kantoor- en Bemarkingsbestuurder picture

Ons gewaardeerde kliënt, 'n Gemengde Boedery in die Vryburg/Kuruman distrik in die Noord-Kaap is opsoek na 'n Kantoor- en Bemarkigsbestuurder om die daaglikse administratiewe- en bemarkingspligte van die Boerdery te hanteer.

Die ideale kandidaat het 'n Diploma/Graad in Bemarking of Administrasie, 2 tot 5 jaar ondervinding in Bemarking , veral die bemarking van Aartappels op die Varsprodukte Mark, is sterk Wiskundig met 'n Rekeningkundige agtergrond.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou SAIPA/CIMA/FRM registrasie, jou goeie kommunikasievermoë en jou dinamiese en vooruitstrewende geaardheid, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Aartappels - bemarking en administrasie
  • Beeste - bemarking, kontroleering en invoer van data
  • Bestellings - kwotasies aanvra, bestellings plaas en koördinering van ontvangs
  • "Sage One Accounting"- Debiteure en Krediteure
  • Dieselbeheer - Dieselbeheerstelsel en Dieselrabat verslae
  • Betalings - Elektroniese- en Maandelikse betalings
  • Plaaswinkel Bestuur - aankope en verkope
  • Interaksie - Agente, Verteenwoordigers, Verskaffers, Ouditeure
  • Algemene administrasie

Diensaanvaarding: So gou as moontlik

Markverwante salaris word aangebied

Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar

AANSOEKE SLUIT MAANDAG 6 SEPTEMBER 2021!!!

Share on

Join our mailing list

Sign up and you will be the first to know the latest news, insider-only info, and more.

Click here to contact us on WhatsApp