Ons gewaardeerde kliënt, ‘n dinamiese Boerdery in die Tzaneen distrik in Limpopo, is opsoek na ‘n energieke en raakvat individu om deel te word van die Span.
Die ideale kandidaat is 'n BCom gegradueerde met vorige ondervinding in soortgelyke posisie, verstaan Data, is rekenaarvaardig met goeie werkende kennis van Excell.
Bogenoemde gekoppel met jou goeie kommunikasievaardighede, jou fyn oog vir detail, ingesteldheid op produkkwaliteit, goed gestruktureerde doelgeoriënteerde persoonlikheid, eienaarskapmentaliteit, dryfkrag, netheid, stiptelikheid en sterk organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Hierdie is ‘n ideale geleentheid vir 'n jong dinamiese individu wat gedrewe is, gemotiveerd is en oor die vermoë beskik om effektief onder druk te funksioneer en leiding te gee binne ‘n gemotiveerde werksklimaat waar werk stiptelik en akkuraat gedoen word met trots, passie en ‘n eienaarskapmentaliteit.
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 31 Desember 2024
Markverwante salaris eie aan die bedryf word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar