Ons gewaardeerde kliënt, 'n diverse Boerdery in die Witrivier distrik in Mpumalanga, is opsoek na 'n ervare en energieke Onderhoudsbestuurder om verantwoordelik te wees vir die Instandhouding van die Plaas se Infrastruktuur (koelkamers, verkoelingstoerusting, waternetwerk en geboue).
Die ideale kandidaat is 'n Rooiseel gekwalifiseerde Elektrisiën met 'n geldige Bedradingssertifikaat, meer as 5 jaar ondervinding tot die posisie, netjies op self en werk, kan goed binne en buite spanverband funksioneer, is stiptelik, trots op werk met 'n positiewe uitkyk.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk en jou vermoë om onafhanklik te funksioneer, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 8 September 2024
Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar.