Ons gewaardeerde kliënt, 'n dinamiese Boerdery in die Nylstroom distrik in Limpopo, is opsoek na 'n energieke, ervare en raakvat Plaasbestuurder om die Produksie-eenheid winsgewend, optimaal, koste-effektief en volhoubaar te Bestuur.
Die ideale kandidaat het 'n verwante Tersiêre Landboukwalifikasie (vereiste), met meer as 3 jaar ondervinding in die Totale Produksiesiklus van Groente onder besproeiing.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou goeie kommunikasievermoë, bo-gemiddelde organisasievermoë en 'n eienaarskapmentaliteit, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 24 November 2024
Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar