Ons kliënt, ‘n Boerdery in die Wolmaransstad distrik in die Noordwes Provinsie, is opsoek na 'n energieke en pro-aktiewe Bestuurder om die Boerdery se Bees- en Skaapkudde winsgewend, volhoubaar, koste effektief en optimaal te bestuur.
Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met 5 - 10 jaar ondervinding in alle aspekte van die effektiewe en suksesvolle bestuur ‘n Bees- en Skaapkudde met goeie werkende kennis in die herstel en instandhouding van plaasvoertuie, -toerusting en infrastruktuur.
Bogenoemde vaardighede, gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, goeie kommunikasie-, interpersoonlike- en bo-gemiddelde organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Sluitingsdatum: 31 Desember 2024
Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied vir die ideale kandidaat.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar