Ons kliënt, 'n suksesvolle Veeboerdery in die Bethlehem distrik in die Vrystaat, is opsoek na 'n ervare en energieke Plaasbestuurder om die Boerdery onafhanklik, volhoubaar, koste-effektief en optimaal te bestuur.
Die ideale kandidaat het 'n Landboukwalifikasie (aanbeveel), 10 jaar eerstehandse ondervinding in alle aspekte van die bestuur van 'n Bees- en Skaapkudde (Ekstensief en Intensief), 'n holistiese begrip van korrekte bestuursbesluitneming en akkurate uitvoering daarvan om sodoende suksesvolle eienaarskap te neem met die vermoë om suksesvol te delegeer, koördineer binne 'n gemotiveerde werksklimaat.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou kennis van KI, dragtigheidsondersoeke, wolklas, rekenaarvaardigheid, aanpasbaarheid, bo-gemiddelde kommunikasievermoë, goeie menseverhouding, vermoë om in 'n span te funksioneer en 'n uitsonderlike eienaarskapmentaliteit, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Diensaanvaarding: 1 Augustus 2022
Aansoek sluit: 30 Junie 2022
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar