Ons kliënt, 'n suksesvolle Landbou Maatskappy in Middelburg in Mpumalanga, is opsoek na 'n Rekenmeesterklerk/Boekhouer om deel te word van die Maatskappy waar sukses en groei nagestreef word.
Die ideale kandidaat het 'n toepaslike Tersiêre Kwalifikasie, is Rekenaarvaardig in MS en Pastel Evolution met meer as 8 jaar ondervinding in die byhou van rekenkundige rekords tot proefbalans en goeie ondervinding m.b.t die algemene interaksie met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
Bogenoemde vaardighede gekoppel jou goeie kennis van MS Office, jou vermoë om goed binne en buite 'n span te funksioneer, jou fyn oog vir detail en jou vermoë om effektief onder druk te werk en by spêrtye te hou, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Markverwante salaris eie aan die bedryf word aangebied.
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 19 Februarie 2025
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar.