Bestuurder: Braaikuikens en Eierproduksie

Bestuurder: Braaikuikens en Eierproduksie picture

Ons kliënt is in die proses om sy Boerdery uit te bou en begin ons reeds aansoeke ontvang vir n Bestuurder: Braaikuikens en Eierproduksie en nooi idividue met n eienaarskap mentaliteit en wat n loopbaan wil bou om aansoek te doen.

Die ideale kandidaat het n Landbou Kwalifikasie en ten minste 2 jaar ondervinding in Braaikuiken- en Eierproduksie met n Kode 10 bestuurslisensie.

Bogenoemde vaardighede, gekoppel met trots op jou werk, goeie kommunikasievermoë en bo-gemiddelde organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek. 

Pligte:

  • Produksiebestuur
  • Dieregesondheid
  • Biosekuriteit
  • Dag tot dag beplanning en uitvoer van take
  • Konstant verseker dat braaikuiken standaarde aan voldoen word
  • Mortalitietbestuur
  • Voeromsetverhouding
  • Algehele instandhouding
    • Heinings
    • Hanteringsgeriewe
    • Hoenderhokke en toerusting
  • Administrasie
    • Rekordhouding
    • Voorraadbestuur
    • Verslagdoening
  • Sekuriteit op plaas
  • Ander pligte van tyd tot tyd

Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied vir die ideale kandidaat.

Diensaanvaarding rondom Augustus 2021

Maak asb seker jou CV is huidig en relevant, vir meer besonderhede kliek hier

Doen aansoek deur hierdie skakel

Share on

Join our mailing list

Sign up and you will be the first to know the latest news, insider-only info, and more.

Click here to contact us on WhatsApp