Ons kliënt, 'n Toonaangewende Boerdery, met 'n sterk fokus op Sitrusuitvoere in die Bonnievale distrik in die Weskaap, is opsoek na 'n ervare, kundige en energieke Produksiebestuurder om 'n Afdeling van die Boerdery koste-effektief, winsgewend, volhoubaar en produktief te bestuur.
Die ideale kandidaat het 'n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met 5 - 10 jaar ervaring en werkende kennis van die Totale Produksiesiklus van Sitrus, het ondervingding in besproeiingsbestuur, werkende kennis van Global Gap en/of SIZA en is iemand met 'n eienaarskapmentalitiet wat goed kan beplan.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou liefde vir Landbou en kultivasie, jou leergierigheid, organisasievermoë, effektief onder druk kan funksioneer binne of buite spanverband, jou uitstekende leierseienskappe en jou fyn oog vir detail, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 11 Februarie 2025
Markverwante salaris eie aan die bedryf, onderhandelde prestasiebonus, gratis behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar