Vragmotorbestuurder

Vragmotorbestuurder picture

Ons kliënt, 'n vervoerbesigheid in die Richmond distrik in die Noord Kaap, is opsoek na 'n ervare Vragmotorbestuurder vir die vervoer van lewendehawe, en nooi ons idividue wat stiptelik is, netjies, betroubaar en trots op hulle werk om aansoek te doen.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, 'n geldige Kode 14 bestuurslisensie met 'n geldige PDP, kennis van die veilige laai en aflaai van lewendehawe en jou 2 - 3 jaar ongeluksvrye vervoer van lewendehawe, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte sal onder meer insluit:

  • Netheid op self en vragmotor
  • Instandhoudingskontrole
  • Veilige en noukeurige laai en aflaai van lewende hawe
  • Veilige ry van vragte
  • Stiptelikheid
  • Rekordhouding
  • Rapportering
  • Enige ander take soos deur eienaar verlang van tyd tot tyd

Markverwante salaris eie aan die bedryf word aangebied

Diensaanvaarding 1 Oktober 2021

Aansoeke slegs deur die skakel aanvaar

Share on

Join our mailing list

Sign up and you will be the first to know the latest news, insider-only info, and more.

Click here to contact us on WhatsApp