Ons kliënt, AL3 Boerdery, het 'n posisie beskikbaar in die Dendron distrik vir 'n Vragmotorbestuurder om die Boerdery se varsprodukte na markte te vervoer en nooi ons individue wat stiptelik, netjies, betroubaar en trots is op hulle werk is om aansoek te doen.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskap mentaliteit, 'n geldige Kode 14 bestuurslisensie met 'n geldige PDP, jou bereidwilligheid om lang ure te werk en jou 2 - 3 jaar ongeluksvrye langafstandvervoer ondervinding, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte sal onder andere die volgende insluit:
Markverwante vergoeding eie aan die bedryf word aangebied aan die ideale kandidaat.
Diensaanvaarding: 1 September 2022
Aansoeke sluit: 20 Julie 2022
Aansoeke word slegs deur die skakel aanvaar