Bo-Karoo Opleiding

Aug 29, 2025
Bo-Karoo Opleiding picture

By Bo-Karoo Opleiding (BKO) kry studente die ideale geleentheid om ‘n nasionaal geakkrediteerde kwalifikasie in ‘n goed gestruktureerde landelike omgewing te verwerf. BKO lei roepingsgedrewe studente op wat ‘n groot impak op die arbeidsmark maak, plaaslik en regoor die land.

Click here to contact us on WhatsApp