Die PERITUM WEG is 'n metode van lewenslange leer en verbetering vir mense en hul organisasies. Mense betree 'n spesifieke leerpad waar hulle oor die jare vaardighede aanleer om 'n volhoubare loopbaan in die landbou te verseker.