Admin Dames

Admin Dames

Ons is op soek na bekwame Admin Dames vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.

Die ideale kandidaat het 2 - 5 jaar ondervinding met werkende kennis van BTW, Boerdery rekeningkundige praktyke en Kantooradministrasie.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou goeie kommunikasie- en taalvaardighede, rekenaarvaardig (MS word, excel), vermoë om effektief onder druk te funksioneer, goeie interpersoonlike vaardighede, rekenkundige insig, syfervaardig, detail ge-oriënteerd met sterk leierseienskappe en positiewe ingesteldheid, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Administratiewebestuur
  • Administratiewe steun aan Bestuur
  • Menslikehulpbronne
  • Administrasie van lone en salarisse
  • Byhou van finansiële rekords
  • Belastingadministrasie
  • Krediteure en Debiteure
  • Begrotingsbestuur en rekordhouding van Finansiële Transaksies
  • Tydige afhandeling en behaal spêrdatums

CV registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp