Ons Databank

Ons Databank

Hierdie afdeling is jou toegang tot Plaasbestuurder se kandidaatdatabasis en huidige werksgeleenthede binne die landboubedryf. Jy kan hier registreer om deel te word van ons databank, of direk aansoek doen vir ’n spesifieke vakature.

Deur jou besonderhede en CV in te dien, stel jy ons in staat om jou te oorweeg vir relevante poste wat by jou vaardighede, ondervinding en voorkeure pas. Jou profiel sal vertroulik hanteer word en slegs met potensiële werkgewers gedeel word met jou toestemming.

Voltooi asseblief die vorm deur die skakel hier [CV Kandidaat Registrasie] volledig en akkuraat om jou kanse op geskikte plasings te maksimeer.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp