Algemene Onderhoud- en Instandhoudingsbeamptes

Algemene Onderhoud- en Instandhoudingsbeamptes

Ons is op soek na bekwame Algemene Onderhoud- en Instandhoudingsbeamptes vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.

Die ideale kandidaat is sterk meganies (Diesel) en/of ketelmaker (boiler making) en/of elektriese, is netjies op self en werk, kan goed binne en buite spanverband funksioneer, is stiptelik, trots op werk met 'n positiewe uitkyk.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk en jou vermoƫ om onafhanklik te funksioneer, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Plaasvoertuig instandhouding en diens
  • Rekordhouding van aktiwiteite en gebruik van kritieke onderdele
  • Vooraadbeheer en - bestuur
  • Biosekuriteit nakoming
  • Voorkomende- en algehele onderhoud
  • Meganiese en Elektriese Onderhoud en Herstelwerk
  • Om alle dag tot dag take deeglik en noukeurig uit te voer
  • Dag tot dag / maandelikse / jaarlikse beplanning
  • Ander pligte soos van tyd tot tyd verlang van Bestuur

CV registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp