Beesstoet Administrateurs

Beesstoet Administrateurs

Ons is opsoek na Beesstoet Administrateurs vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.

Die ideale kandidaat het 2 – 5 jaar ondervinding in Beesstoetadministrasie, is lewenslustig en het ‘n vriendelike ge-aardheid met ‘n bo-gemiddelde fokus op detail.

Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou liefde vir beeste en genetika, uitstekende kommunikasievermoë, netheid op self en werksplek, vermoë om akkuraat teen ‘n vinnige tempo te werk en effektief onder druk kan funksioneer, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Akkurate inpos van data
  • Algemene Administrasie inlyn met Telersgenootskap riglyne
  • Rekordhouding
  • Ander pligte soos van tyd-tot-tyd deur Bestuur verlang

Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp