Ons is opsoek na Blokmanne vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat is 'n gekwalifiseerde Blokman met ondervinding en goeie kennis van vleishigiëne en veiligheidstandaarde met werkende kennis van vleissnitte en -produkte. Basiese kennis van noodhulp sal in jou guns tel.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, netjies op self en werk, en jou vermoë om onafhanklik te funksioneer binne 'n werksomgewing waar werk met trots, netjies en skoon gedoen word, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar