Boekhouers

Boekhouers

Ons is op soek na bekwame Boekhouers vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.

Die ideale kandidaat het 'n toepaslike Tersiêre Kwalifikasie (aanbeveel), is rekenaarvaardig in rekeningkundige sagteware met ondervinding in die byhou van rekenkundige rekords tot proefbalans en goeie ondervinding m.b.t die algemene interaksie met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.

Bogenoemde vaardighede gekoppel jou goeie kennis van MS Office, jou vermoë om goed binne en buite 'n span te funksioneer, jou fyn oog vir detail en jou vermoë om effektief onder druk te werk en by spêrtye te hou, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Maandelikse verwerking van rekonsiliasie van bankstate en debiteure
  • Betalings
  • BTW berekening en rekonsiliasie
  • EMP berekening en rekonsiliasie
  • Afhandeling van rekeningkundige rekords tot met Proefbalans
  • Hantering van Suid-Afrikaanse Inkomstediens navrae

CV registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp