Ons is opsoek na Produksiebestuurders: Boomgewasse vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat het 'n toepaslike Landboukwalifikasie (aanbeveel) met ervaring in die Totale Produksiesiklus van Boomgewasse en werkende kennis van kwaliteitbestuurstelsels.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou rekenaarvaardigheid, vermoƫ om effektief onder druk te funksioneer, uitstekende leierseienskappe, fyn oog vir detail en eienaarskapmentalitiet met uitstekende beplannings- en organisasievermoƫ, sien ons uit na jou aansoek.
Basiese Pligte:
Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar