Elektrisiëns
Ons is opsoek na Elektrisiëns vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat is 'n Rooiseel gekwalifiseerde Elektrisiën (aanbeveel) met werkende ondervinding in enkel en drie-fase krag
Basiese pligte:
- Onderhoud op Valley- en Agrico-spilpunte
- Installasie, herstel en onderhoud van dompelpompe
- Hoogspanningslyne
- VSD programmering op motors wat in PLC gedrewe masjienerie
- Algemene bedrading en herstel
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk, netjies op self en werk, en jou vermoë om effektief onafhanklik te funksioneer met trots op jou werk, sien ons uit na jou aansoek.
CV registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar
Customer reviews
No reviews yet.