Ons is opsoek na Plaasbestuurders: Gemengde Boerdery vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat het 'n Tersiêre Kwalifikasie (aanbeveel) met ondervinding in die Totale Produksiesiklus van gewasse en werkende kennis van Veekuddebestuur.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou goeie kommunikasievermoë, bo-gemiddelde organisasievermoë en 'n eienaarskapmentaliteit, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar