Ons is opsoek na Groente Produksiebestuurders vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat is enkellopend, het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met ondervinding in die Totale Produksiesiklus van Groente op droëland en onder besproeiing.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou dryf, sterk organisasieververmoë, eienaarskapmentaliteit, vermoë om effektief onder druk te funksioneer en sterk meganiese- en besproeiingsbestuur ondervinding, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar