Ons is opsoek na Jaguitrusters vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat, wat die kontakpunt van die onderneming sal wees, is toegewyd, het 'n holistiese begrip van korrekte bestuursbesluitneming, effektiewe bemarking en akkurate uitvoering om suksesvolle eienaarskap te neem, is ‘n geregistreerde Jaguitruster (Groot 5 sal in jou guns tel), is ‘n geregistreerde Professionele Jagter (Limpopo), het bewese besigheidservaring op die gebied en toegang tot ‘n kliëntenetwerk en jagkonessies.
Pligte
Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar