Ons is opsoek na Landbou Kleinhandelbestuurders vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat het 'n Tersiêre Landbou- of Bemarking- of Besigheidskwalifikasie (aanbeveel) met bewese ervaring as Kleinhandelbestuurder binne die Landbou (aanbeveel) en goeie werkende kennis van verkoops-, bemarking-, personeel- en voorraadbestuur met 'n fokus op uitstekende kliëntediens en winsgewindheid.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou bo-gemiddelde onderhandelingsvermoë, goeie kommunikasie- en organisatoriesevaardighede, detail ge-oriënteerd met sterk leierseienskappe en positiewe ingesteldheid, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar