Melkery- en Kuddebestuurders
Ons is opsoek na Melkery- en Kuddebestuurders vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat het 'n Landboukwalifikasie (aanbeveel), met 'n bewese rekord van suksevolle kunsmatige inseminasie met resultate en werkende kennis van relevante industrie bestuurs-sagteware
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, meganiese aanleg, rekenaargeletterdheid, uitstekende leierseienskappe, jou ingesteldheid op netheid en higiëne, goeie kommunikasievermoë met goeie menseverhoudinge, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
- Algemene Kuddebestuur
- Voedingbestuur
- Kuddegesondheid
- Pro-aktief en Re-aktief
- Kalwerbestuur
- Melkstalprosedures
- Higiëne en Netheid
- Uiergesondheidspraktyke
- Onderhoud en instandhouding van Melkmasjiene en ander toerusting/infrastruktuur
- Voldoening aan Industrie Standaarde
- Akkurate administrasie en rekordhouding
- Effektiewe arbeidsbenutting en leiding deur voorbeeld
Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar