Pakhuisbestuurders

Pakhuisbestuurders

Ons is opsoek na Pakhuisbestuurders vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.

Die ideale kandidaat het 'n Tersiêre Landboukwalifikasie (aanbeveel) met eerstehandse ondervinding in Pakhuisbestuur met werkende kennis van die daarstelling en handhawing van die korrekte sorteer-, verpakkingsteikens en -standaarde deur 'n elektroniese grootte en sorteerder met sterk meganiese aanleg/ondervinding van pakhuistoerusting en instandhoudingsvereistes.

Bogenoemde gekoppel met jou goeie kommunikasievaardighede met alle vlakke van personeel, bestuur en medebestuurders, goed gestruktureerde doelgeoriënteerde persoonlikheid, eienaarskapmentaliteit, dryfkrag, netheid, stiptelikheid en sterk organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Die verskaffing van gesonde leierskap
  • Bestuur om kwaliteit produkuitset
  • Akkuraatheid en konsekwentheid wat Pakhuisprosesse verseker
  • Verseker hoë standaarde van gesondheids- en veiligheidspraktyke
  • Evaluering van produktiwiteit
  • Opleiding en bestuur van Pakhuispersoneel
  • Akkurate administratiewe bestuur met die fokus op rekordhouding
  • Weeklikse beplanning en implimentering
  • Vooruitskatting en bestel van Pakhuisvoorraad
  • Verseker dat industrie gehalteversekeringstandaarde aan voldoen word (Global GAP, BRC)
  • Verseker dat temperatuurregulasies nagekom word
  • Verpakkingsbeplanning en skedulering
  • Optimale uitpakpersentasies
  • Gehaltebeheer en voedselveiligheid
  • Spanbou, motivering en bestuur
  • Tyd- en produksiebestuur
  • Verkoelingsbestuur
  • Gesonde gereelde kommunikasie met produsente en verskaffers
  • Enige ander pligte soos deur Bestuur verlang van tyd tot tyd

Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp