Plaastoerusting Operateurs
Ons is opsoek na Plaastoerusting Operateurs vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat het 1 - 3 jaar bewese ondervinding as Plaastoerusting Operateur, bogemiddelde dryf, goeie tydsbestuur, vermoƫ om effektief onder druk te presteer, 'n eienaarskapmentaliteit en 'n liefde vir Boer.
Pligte:
- Voorbereiding van Lande
- Plant, Spuit en Oes van Graangewasse
- Brandbestuur en -voorkoming
- Plaassekuriteit en -netheid
Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar
Customer reviews
No reviews yet.