Ons is op soek na bekwame Produksiebestuurders: Braaikuikens vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met meer ondervinding in die produksie van Braaikuikens.
Bogenoemde gekoppel met jou sterk meganiese aanleg, uitstekende menseverhoudings en leierseienskappe, goeie kommunikasievermoë, dryfkrag en sterk organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
CV registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar