Produksiebestuurders: Punt-van-lê-henne

Produksiebestuurders: Punt-van-lê-henne

Ons is op soek na bekwame Produksiebestuurders: Punt-van-lê-henne vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.

Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met meer ondervinding in die produksie van Punt-van-lê-henne (ideaal) of Braaikuikens.

Bogenoemde vaardighede, gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, uitstekende leiereienskappe, beplannings-, goeie kommunikasie-, interpersoonlike- en bo-gemiddelde organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.

Pligte:

  • Produksiebestuur en Voervloeibeplanning
  • Dieregesondheid en Inenting
  • Biosekuriteit
  • Dag tot dag beplanning en uitvoer van take
  • Konstant verseker dat standaarde aan voldoen word
  • Mortaliteitbestuur
  • Effektiewe arbeidsbenutting en lei deur voorbeeld
  • Algehele instandhouding
    • Terrein en heinings
    • Geboue en toerusting
    • Misbande en Vervoerbande
    • Silo’s en Voertoerusting
    • Verkoelingspanele (“Wetwalls”)
  • Administrasie
    • Rekordhouding
    • Voorraadbestuur en -beheer
    • Verslagdoening

CV registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp