Ons is opsoek na Somer- en/of Wintergewasse vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat is getroud, het 'n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met meer as 5 jaar ondervinding in die Totale Produksiesiklus van Somer- en/of Wintergewasse op droëland en/of onder besproeiing wie sterk meganies aangelê is.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou vermoë om strategies te beplan, netheid op self en werk, stiptelikheid, vermoë om effektief onafhanklik en binne spanverband te funksioneer, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar