Ons is opsoek na Voerkraalbestuurders vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met ondervinding in alle aspekte van die effektiewe en suksesvolle bestuur van ‘n Bees- en/of Skaapvoerkraal.
Bogenoemde vaardighede, gekoppel aan jou eienaarskapmentaliteit, betroubaarheid, goeie kommunikasie, netheid, stiptelikheid en bo-gemiddelde organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Registrasies word slegs deur die skakel (link) aanvaar