Ons is op soek na bekwame Vragmotorbestuurders vir die Plaasbestuurder.co.za CV Databank, en nooi ons individue wat aan die vereistes voldoen om die skakel onder die advertensie te volg om te registreer vir moontlike toekomstige geleenthede.
Die ideale kandidaat het 'n geldige Kode 14 bestuurslisensie met 'n geldige PDP en 2 - 3 jaar ongeluksvrye langafstandvervoer ondervinding.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit en jou vermoƫ om jou werk stiptelik, netjies, betroubaar en met trots te doen, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte sal onder andere die volgende insluit:
CV registrasies word slegs deur die skakel aanvaar