Ons kliënt, ‘n dinamiese Gemengde Boerdery in die Settlers distrik in Limpopo, is opsoek na ‘n ervare, energieke en raakvat Admin Dame om deel te word van die Boerdery se dinamiese Span.
Die ideale kandidaat het 2 – 10 jaar ondervinding in Kantooradministrasie, is tegnologies gevorderd (met klem op Microsoft Excel), werkende kennis van elektroniese boekhouding, is lewenslustig en het ‘n vriendelike ge-aardheid met ‘n bo-gemiddelde professionele diensingesteldheid.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou uitstekende kommunikasievermoë, ingesteldheid op “detail”, netheid op self en werksplek, vermoë om akkuraat teen ‘n vinnige tempo te werk en effektief onder druk kan funksioneer, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 27 Oktober 2025
Mededingende salaris eie aan die bedryf en gratis behuising word aangebied
Aansoeke word slegs deur die skakel (link) aanvaar