Ons kliënt, 'n dinamiese Gemengde Boerdery in die Middelburg distrik in Mpumalanga, is op soek na 'n ervare en energieke Assistent Produksiebestuurder om die Produksiebestuurder by te staan om die Komkommer produksie-eenheid van die Boerdery koste-effektief, optimaal, winsgewend en volhoubaar te bestuur.
Die ideale kandidaat het matriek geslaag met 3 - 5 jaar ondervinding in die Totale Produksiesiklus van Groente in Tonnels (veral Komkommers sal in jou guns tel) en goeie werkende kennis van besproeiing.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou sterk organisasievermoë, goeie tydsbestuur, sterk tegniese kennis (beide meganies en elektries) en 'n eienaarskapmentaliteit, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Hierdie is ‘n ideale geleentheid vir dinamiese jong individu wat wil wortels skiet, gedrewe is, gemotiveerd is en oor die vermoë beskik om effektief onder druk te funksioneer en leiding te gee binne ‘n gemotiveerde werksklimaat waar werk stiptelik en akkuraat gedoen word met trots, passie en ‘n eienaarskapmentaliteit.
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 9 Oktober 2025
Markverwante salaris eie aan die bedryf en gratis behuising word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel(link) aanvaar