Ons kliënt, ‘n dinamiese Gemengde Boerdery in die Heidelberg/Vereeniging distrik, is opsoek na 'n energieke en pro-aktiewe Bestuurder om die Boerdery se Beeskudde en Beesvoerkraal in samewerking met die Eienaar winsgewend, volhoubaar, koste effektief en optimaal te bestuur.
Die ideale kandidaat het ‘n Landboukwalifikasie (aanbeveel) met 5 - 10 jaar ondervinding in alle aspekte van die effektiewe en suksesvolle bestuur ‘n Beeskudde en Beesvoerkraal.
Bogenoemde vaardighede, gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, goeie kommunikasie-, interpersoonlike- en bo-gemiddelde organisasievermoë, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: Pos is onmiddelik beskikbaar
Sluitingsdatum: 9 Oktober 2025
Markverwante salaris eie aan die bedryf, onderhandelde prestasiebonus, gratis behuising en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel (link) aanvaar