Ons kliënt, ‘n dinamiese Boerdery in die Marble Hall distrik in Limpopo, is opsoek na ‘n ervare en energieke Boekhoudster om deel te word van die Boerdery se dinamiese Span.
Die ideale kandidaat het 'n toepaslike na-skoolse kwalifikasie (aanbeveel), is rekenaarvaardig in Microsoft Office en Finansiële- en lone Sagteware (veral Xero/Simplepay/Afriklok) met 3 - 5 jaar ondervinding in die byhou van rekenkundige rekords tot proefbalans en goeie ondervinding m.b.t algemene kantooradministrasie.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou fyn oog vir detail en jou vermoë om effektief onder druk akkuraat te werk en by spêrtye te hou, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Sluitingsdatum: 16 September 2025
Markverwante salaris eie aan die bedryf word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel(link) aanvaar