Ons gewaardeerde kliënt, ‘n dinamiese Boerdery in die Tzaneen distrik, is opsoek na ‘n ervare en kundige Finansiëlebestuurder wat verantwoordelik sal wees vir die gesonde Finansïelebestuur van die Boerdery en die Pakhuis.
Die ideale kandidaat is ‘n BCom/BCom Rek gegradueerde, met voltooide SAIPA/SAIGR-artikels en 5 - 8 jaar ondervinding as Rekenmeester of Finansiëlebestuurder met indiepte ervaring in ERP sisteme, risikobestuur, Inkomstebelasting en BTW, asook rekeningkundige transaksies tot en met die opstel van finansiëlestate.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou rekenaarvaardig in Microsoft Office en rekeningkundige sagteware, sakevernuf, bo-gemiddelde onderhandelingsvermoë, analitiese vaardighede, eienaarskapmentaliteit, goeie kommunikasie- en organisatoriesevaardighede, detail ge-oriënteerd met sterk leierseienskappe, eerlikheid, betroubaarheid en hoë werksetiek met ‘n positiewe ingesteldheid, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: Sou gou as moontlik
Aansoeke sluit: 30 Oktober 2025
'n Aantreklike salarispakket word aangebied vir die Senior Posisie.
Aansoeke word slegs deur die skakel (link) aanvaar