Ons kliënt, 'n dinamiese Boerdery in die Swartwater distrik in Limpopo, is opsoek na 'n ervare, energieke en kundige Dieselwerktuigkundige om verantwoordelikheid te neem vir die diensbaarheid van die Boerdery se Plaasvoertuie, -implemente en -werktuie.
Die ideale kandidaat is 'n gekwalifiseerde John Deere Dieselwerktuigkundige (vereiste) met meer as 5 jaar meganiese- (Diesel) sowel as algemene-instandhouding agtergrond van plaasvoertuie, -werktuie en -implemente.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk, jou vermoë om onafhanklik te funksioneer en op jou voete te kan dink, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: Sou gou as moontlik
Aansoeke sluit: 18 November 2025
Mededingende salaris eie aan die bedryf, behuising, en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel (link) aanvaar