Ons gewaardeerde kliënt, 'n gevestigde Onderneming in Kimberley, is opsoek na ‘n gedrewe, energieke en pro-aktiewe Onderdelebemarker.
Die ideale kandidaat het Matriek, 2 - 5 jaar kennis en ervaring in die verkope van Grondverskuiwingstoerusting- en Vragmotoronderdele, het goeie administratiewe vermoë, is rekenaarvaardig, goeie kommunikasie vaardighede op alle vlakke met goeie interpersoonlike verhoudinge en analitiese vermoë.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, uitstekende verkoops- en bemarkingsvaardighede, tegniese/meganiese kennis (ideaal) en jou vermoë om effektief onder druk te kan funksioneer, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 10 September 2025
Mededingende salaris eie aan die bedryf wat 'n 13de tjek insluit word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel (link) aanvaar