Ons kliënt, 'n Kuilvoerkontrakteur in die Natalse Middelande, is opsoek na 'n ervare, energieke en kundige Dieselwerktuigkundige/Veldtegnikus om verantwoordelikheid te neem vir die diensbaarheid van die Maatskappy se voertuie, -implemente en -werktuie.
Die ideale kandidaat is 'n gekwalifiseerde Dieselwerktuigkundige (aanbeveel) met meer as 5 jaar algemene-instandhouding agtergrond van plaasvoertuie, -werktuie en -implemente, veral Kuilvoerkerwers.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk, jou vermoë om onafhanklik te funksioneer en op jou voete te kan dink, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: Sou gou as moontlik
Aansoeke sluit: 9 September 2025
Mededingende salaris eie aan die bedryf en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel (link) aanvaar