Ons gewaardeerde kliënt, 'n vooruitstrewende Boerdery in die Vryburg distrik het 'n posisies beskikbaar vir 'n Vragmotorbestuurder om die Boerdery se varsprodukte na die Mark te vervoer, en nooi ons individue wie tussen Johannesburg en Vryburg woon met 'n geldige Kode 14 bestuurslisensie, 'n geldige PDP en 2 - 3 jaar ongeluksvrye langafstandvervoer ondervinding om aansoek te doen.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, stiptelikheid, netheid, betroubaarheid en trots op werk, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte sal onder andere die volgende insluit:
Markverwante salaris eie aan die bedryf word aangebied.
Diensaanvaarding: Sou gou as moontlik
Aansoeke sluit: 30 September 2025
Aansoeke word slegs deur die skakel (link) aanvaar