Ons kliënt, 'n dinamiese Boerdery in die Harrismith distrik in die Vrystaat, is opsoek na 'n ervare, energieke en kundige Werktuigkundige om verantwoordelikheid te neem vir die diensbaarheid van die Boerdery se Plaasvoertuie, -implemente en -werktuie.
Die ideale kandidaat is 'n gekwalifiseerde Dieselwerktuigkundige (aanbeveel) met meer as 5 jaar meganiese- (Diesel) sowel as algemene-instandhouding agtergrond van plaasvoertuie, -werktuie, -implemente - infrastruktuur.
Bogenoemde vaardighede gekoppel met jou eienaarskapmentaliteit, jou bereidheid om ongereelde ure te werk, jou vermoë om onafhanklik te funksioneer en op jou voete te kan dink, sien ons uit na jou aansoek.
Pligte:
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke sluit: 4 Augustus 2025
Mededingende salaris eie aan die bedryf, behuising, en ‘n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied.
Aansoeke word slegs deur die skakel (link) aanvaar