Riglyne vir Werksoekers

Riglyne vir Werksoekers picture

Hier is net 'n paar riglyne en wenke wat ons met werksoekers wil deel.

  • Lees die advertensie vir werk behoorlik deur, as dit moet, lees dit n paar keer, en maak seker dat jy aan al die vereistes van die pos voldoen.
  • Hou jou CV kort en tot die punt.
  • Hou jou dekbrief onder 100 woorde, en tot die punt
  • Maak seker dat jou CV maklik is om te lees, chronologies is en sonder spelfoute.
  • Wees baie spesifiek as jy jou vorige werksondervinding lys, gee baie detail, maar hou dit ook kort.
  • Lys verwysings op jou CV, maak net seker dat die verwysings weet dat jy hulle op jou CV lys.
  • Moet nooit lieg op jou CV nie
  • Verander jou CV elke keer as jy vir werk aansoek doen, moenie net die selfde CV oor en oor gebruik nie
Share on

Comments

No comments yet.
Click here to contact us on WhatsApp